Die internasionale akteur Gil Bellows wat in die fliek Leading Lady te sien is, het verlede week ʼn draai in Suid-Afrika gemaak om die première van dié fliek by te woon. Maroela Media het met hom gesels oor die fliek, sy ervaring om saam ʼn Suid-Afrikaanse ikoon soos Brümilda van Rensburg te werk en hoekom hy van Suid-Afrika hou.Gil Bellows - Ek is so bietjie verlief op SA vermaak vacancies 2018 | |
| 4 Likes | 4 Dislikes |
| 1,675 views views | 2.06K followers |
| Entertainment | Upload TimePublished on 21 Nov 2014 |