Sowat 3 500 studente van die Noordwes-Universiteit het ʼn vreedsame optog by die Potchefstroomkampus gehou om ʼn memorandum met eise aan Dan Kgwadi, visekansellier van die universiteit te oorhandig. Maroela Media het met 'n paar studente oor die optog gesels.Studente hou protesoptog afrikaans lleva tilde | |
| 6 Likes | 6 Dislikes |
| 924 views views | 2.06K followers |
| Entertainment | Upload TimePublished on 24 Jul 2014 |